
'n Antoniem, van die Grieks anti ("teenoorgestelde") en onoma ("naam"), is 'n woordpaar wat teenoorgestelde betekenisse het, soos "dag" en "nag", "warm" en "koud" en "op" en "af".
Antonieme is slegs op toepassing van die betekenis van woorde en nie die werklike konsepte wat die woorde voorstel nie. "Kind" en "ouer" is antonieme, maar iemand wat 'n ouer is, mag ook weer 'n ander persoon se kind wees.
Why are we here?
All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License
This page is cache of Wikipedia. History